Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Hi eks lee ek wil graag mense leer ken in secunda eks al agt maande hier en het nog nie vriende ge maak nie.ek wil ook graag n dama ontmoet al is dit netgeselskap of saam braai en vis vang ek wil graag iemand he wat miskien ook wil date.ek hou van kook en bederf eks lief vir kinders en pas vanig aan by hulle eks n baie spelirige mens en het altyd tyd vir fun eks ook baie stil en ristag en hou van relax en kamp gee my n kaans om jou te ontmoet en non stressful arrangement kyk wat gebeer.