Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek is iemand wat glo dat die fondament van enige verhouding met vriendskap begin. Ek glo aan eerlikheid en opregtheid. Ek glo dat almal foute het en niemand volmaak is nie. My beroep en my kind is vir my baie belangrik. Ek soek n vriend met wie ek alles kan deel. Ek hou van lag maar kan ook ernstig wees.