Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Hy moet sexy wees, n baie baie mooi smile he wat my maag laat draai elke keer as ek hom sien! Hy moet lekker kan soen en hou van mense kontal soos drukkies! Hy moet eerlik en op reg wees, en van kinders hou!!
Hi,ek het swart hare,bruin oe, mooi gebou! Ek is n baie baie spontane mens, hou van fan en om gelukkig te wees! Ek smile altyd al gaan dit sleg! N smile is n wonderlike ding, laat jouself en ander mense om jou goed voel! Ek is n mense mens, baie liefde vol! Hou baie baie van kontak soos drukkies en vry!