Please provide more information (links, texts and etc) in support of your report.
You need to login to proceed or register if you are new to the site
Ek is n plane jane, plat op die aarde maar ek kan ook n lady wees as ek moet. Ek is dalk nie die mooiste nie maar hel...ek het n nice persoonlikheid(grappie). Ek hou van kamp, visvang, eks kreatief, goeie musiek. Ek hou van lag en en soms net spontaan wees. Wel wat se mens nog? As jy nog wil weet vra my